Here is the story of Noah you can share with your children.
The objective is that we want our children to learn that it is important that we don’t let other people’s opinions sway us from obeying God. Gods love language is to obey Him in all things.
The bottom line over here is that we need to be obedient to God in everything.
Your key passage to share with your children is Genesis 6: 5 to 22
Noah trusted God enough to build an ark, even though he has never seen rain in his entire life. Noah did not let any ridicule or mocking stop him. He listened to God, not other people. God saved Noah’s family because of his obedience in listening to Him.
You can ask your children to colour in these pictures in this downloadable colouring book and let them share with your ways they can be obedient is how God wants us to listen to Him.
Hier is die verhaal van Noag wat jy met jou kinders kan deel
Die doel is dat ons wil he dat ons kinders moet leer dat dit belangrik is dat ons nie toelaat dat ander mense se opinies ons daarvan weerhou om God te gehoorsaam nie. God se liefdestaal is om Hom in alle dinge te gehoorsaam.
Die slotsom hier is dat ons in alles aan God gehoorsaam moet wees.
Jou sleutelgedeelte om met jou kinders te deel is Genesis 5 : 5 tot 22
Noag het God genoeg vertrou om ‘n ark te bou, al het hy nog nooit in sy hele lewe reen gesien nie. Noag het nie toegelaat dat enige bespotting kom keer nie. Hy het na God geluister, nie na ander mense nie. God het Noag se familie gered as gevolg van sy gehoorsaamheid deur na Hom te luister.
Jy kan jou kinders vra om hierdie prente in hierdie aflaaibare inkleurboek in te kleur en met hulle deel maniere waarop hulle gehoorsaam kan wees aan God.
Laat hulle die storie ook in hulle eie woorde terugvertel.
